Cover art for Fokofpolisiekar- Ek Glo In Die Son Lyrics

Ek Glo In Die Son Lyrics

Album25451 Views0

Lyrics For Ek Glo In Die Son By Fokofpolisiekar

ek glo in die son
dat hy môre weer opkom
ek glo in my vrou
ek glo in my kind

ek glo in die wind
ek glo in die reën
ek glo jy moet alle mense hanteer
soos wat jy hanteer wil word

ek glo in die berge
ek glo in die seer
ek glo daar is mense wat nog omgee
ek glo in ons

ek glo in die son
ek glo in swem
ek glo in my hond
ek glo in die son
dat hy môre weer opkom
ek glo in luister
ek glo in my vriende

vervelig en kort
ure is wonde
die laaste een dodelik
dis later as wat jy dink

dis onredelik
en dan’s dit verby

Submit lyrics

Send us the lyrics. Every submission is reviewed before it goes live.

JPG, PNG or WebP, up to 3 MB.