Van Coke Kartel- Môregloed Lyrics

Van Coke Kartel- Môregloed Lyrics

Môre sonskyn, môregloed
Soek vir vrede, soek na goed
Niemand weet enige iets nie

Vergeet die dag, vergeet van werk
Verlos van skiet, verlos van kerk

Maar dit is nie net ek nie
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
Niemand uitgesluit nie
Daar is biljoene oor
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom

Maar ek is nie alleen nie

Almal gekneus, almal beseer
Begin loop en begin leer
Niemand weet enige iets nie

Met jou getoor, jou brein beheer
Hart deurboor en hart verskeur

Maar dit is nie net ek nie
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
Niemand uitgesluit nie
Daar is biljoene oor
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom

Ek is nie alleen nie

Die massa opgesweep
Sê dankie vir niks nie
Niemand weet nie
Niemand weet enige iets nie

Ons is nie alleen nie

Tagged

You cannot copy content of this page