Van Coke Kartel- Dankie, Ek Is Veilig Hier  Lyrics

Van Coke Kartel- Dankie, Ek Is Veilig Hier Lyrics

[Koor]
Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en ons self — die vrede verdienste
Vir niemand anders
Los die kruis buite op die sypaadjie
Dankie ek is veilig hier

Loop skellum loop
Die pad is lank, en ek het kla my kleingeld weg gegeë
My siel verplaas in die atmosfeer
Bly en leef, want jou dood sal ek nooit verwerk en
Al is daar hoop, is dit niet sonder harde werk

[Koor]

Vind skuiling onder die brug
Die nag is swaar, en ek ek het klaar by jou (keurig?)
My brein verruil vir navorsing
As ons saam sal brand, maak dit saak wie die meeste hier op aarde het
Hoeveel moet ek spandeer?
Hoeveel moet ek spandeer?

[Koor]

Maar ek het nog niks hier uit geleer nie
Ouer is net gelyk aan dommer
Dankie, ek is veilig hier

Tagged

You cannot copy content of this page