TWEE – Ek Sweer Lyrics

TWEE – Ek Sweer Lyrics

Lyrics For Ek Sweer By TWEE

Gee vir my ‘n rede waarom ek moet betaal met my lewe
Gee vir my ‘n soen en jy staar verby ek sal hierdie duiwels weg jaag
Jy staan daar in jou godelike? en dit maak my kwaad

As ek dink aan alles wat ons agterlos as die maan vir die son moet plek maak
En ek weet dat jy deur my sien
As ek vir jou sê dat ek jou gaan verniel
Maar tog sal ek staan en ek wil vir jou vra
Of ek vir jou mag sê
Ek wil vir jou sing
Ek wil vir jou skree
Ek wil met jou liefde maak en dit alles vir jou gee
Ek wil vir jou sing ek wil op jou skree
Ek sal jou oorlog gaan veg
Ek sal bloei vir jou ek sweer
My wang lê teen jou hand, jou belofte konstant

You cannot copy content of this page