Steve Hofmeyer – Feeslied Lyrics

Steve Hofmeyer – Feeslied Lyrics

Lyrics For Feeslied By Steve Hofmeyer

Dis die uur
Dit staan al eeue teen die muur Hang ‘n krans
Om jou nek,
Want die tafel is gedek Vir ‘n fees
Vir `rt matal,
Vir die geluk wa 1 jou kan kom haal
Bring `n lied
Bring `n woord
Bring `n kreet
Bring `n koor

My heart klop hallelujah
Lemand se Amen

Daar is goud, in die son,
Daar le hoop in wat man kom,
Skink ‘n glas, op jou droom ,
stort jouliefde in ‘n stroom , l
aat dit loop ,
sonder vrees laat dit jets vir iemand wees ,
my hart klop hallelujah ,
Lemand se Amen

You cannot copy content of this page