Refentse -My Blommetjie Gedenk Aan Lyrics

Lyrics For My Blommetjie Gedenk Aan By Refentse

‘n Skraal wind waai oor nghoenie bosse op die pad buite uniondale
Elke paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Met haar lang swart hare onder sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai

En haar klere blink spookagtig saam en haar duim vra om haar op te laai

En die kammanassie bergspook geil as hy klippe berg-af rol
En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo

Die reisigers verby uniondale het haar dikwels opgelaai
En verder aan so uit die niet verdwyn die wind wat waai
So as jy saans in die langpad dwaal oor die paas se middernag
Pasop vir die spook van die klein karoo, tensy jy gaan spoke jag

En die kammanassie bergspook geil as hy klippe berg-af rol
En die spookmeisie van uniondale wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo

You cannot copy content of this page