Karlien Van Jaarsveld – Sing Vir Liefde Lirieke

Karlien Van Jaarsveld – Sing Vir Liefde Lirieke

Lirieke vir Sing Vir Liefde by Karlien Van Jaarsveld

My vriende, dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Gryp nou jou naaste se hand en

Dans op die maat v an jou hart

Ons kyk al te lank oor die pad
Sonder om ander te help
Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maak

Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin

Breek nou die kettings wat terughou
En staanop in die naam v an saambou
Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay

Jy is ‘n baken v an vrede
‘N flitslig wat skyn vir die Here
Die berge en dale sal hoor, ‘n nuwe begin lê nou voor!

Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.

Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.

My vriende dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe

Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.

Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.

Sing vir liefde sing!
Die tyding wat ons bring,
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin.

You cannot copy content of this page