Karen Zoid – Donker Nag Lyrics

Karen Zoid – Donker Nag Lyrics

Lyrics  For Donker Nag By Karen Zoid

Hier kom die donker
Hier kom die donker nag
Die donker nag is die plek
Waar geliefdes al eeue wag
Al eeue wag
In die donker nag

Hier kom die donker
Slaap sag in die donker nag

Hier kom die donker nag
Die donker nag waar vergifnis kan skitter
Soos n ster wat wag
Die sterrewag
Van die donker nag

Slaap sag in die donker nag
Slaap sag in die donker nag
Geen klag teen die donker
Geen klag teen die donker
Slaap sag in die donker
Slaap sag in die donker nag

Slaap sag in die donker nag
Slaap sag in die donker nag
Daar’s prag in die donker
Daar’s prag in die donker
Slaap sag in die donker
Die pragtige donker nag

 

You cannot copy content of this page