Juanita du Plessis – Koningskind Lyrics

Juanita du Plessis – Koningskind Lyrics

Lyrics For Koningskind By Juanita du Plessis

Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe
Ek’s die Koning se kind

n Koningskind
Daar’s Een wat lief is vir my
Daar’s Een wat sing oor my
Hy is die Koning, Hy’s my Pa
My Pa
Daar’s niemand groter as Hy nie
Daar’s niks wat ons kan skei nie
en my hele hart behoort aan Hom

Aan Hom
Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe
Ek is vry
Ja ek is vry
Al die Engele omring my

Want die Heilige Gees is in my
Ek’s die Koning se kind
n Koningskind
Niks kan Sy liefde meet nie
Hy sal nooit van my vergeet nie
want in Sy hande le my naam
My naam

Ek is die appel van Sy oog
en Hy hou my hande hoog
Kom wat wil ek is nie bang
Nie bang
Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe

Ek is vry
Ja ek is vry
Al die Engele omring my
Want die Heilige Gees is in my
Ek’s die Koning se kind
n Koningskind

Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe
Ek is vry… ek is vry
Ja ek is vry… ek is vry
Al die Engele omring my

Want die Heilige Gees is in my
Ek’s die Koning se kind
n Koningskind
Ek’s die Koning se kind
n Koningskind

You cannot copy content of this page