Lyrics For Afgesonder By Fokofpolisiekar
Afgesonder
Skerp Afrika son wat klop op my rug
Bange woorde wat op my dowe ore val [?]
Oh-oh-oh-oh-oh
Ek sê vertrou niemand nie
Ek het die harde manier geleer
Ek kyk weer na die horison
Weet waar my vreugde vandaan kom
Dit is moeiliker om ‘n kind groot te maak
As om grootmens te speel
By die Suidpunt
By die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny
By die Suidpunt
By die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny
Oh-oh-oh-oh-oh
Ek sê vertrou niemand nie…
Vertrou niemand nie
My onkunde is dalk my kruis
Rugraat in die sitkamer verloor
Baklei en skree oor en oor
Dit is makliker om kinders te maak as om grootmens te wees
By die Suidpunt
By die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny
By die Suidpunt
By die see
Leef ons afgesonder
Van die wêreld afgesny
Oh-oh-oh-oh-oh
Ek sê vertrou niemand nie
Dit is veiliger hier
Minder misdaad, meer vakansie hoort
Werklike wêreldklas stad met wêreldklas kak
Hierdie bubble gaan bars
Hierdie bubble gaan bars