Dewald Wasserfall – So Sterk Soos ‘n Vrou Lyrics

Dewald Wasserfall – So Sterk Soos ‘n Vrou Lyrics

Lyrics for So Sterk Soos ‘n Vrou by Dewald Wasserfall

Sys ‘n brandende gebou

Sys die warm na die reen

Sys die strom in jou stilte

En sys die waarheid in jou leuen

Sy sien die skoonheid in die ondier

As almal val sal sy bly staan

En al die brandende geboue

Is al wat oorbly as sy gaan, sy gaan, sy gaan en…

Sys jou lig soos die son in die somer

Wild soos die wind En so sag soos die skemer

Jou wereld op haar skouers En haar hart op haar mou

En deur dit alles gee sy alles vir jou

Daar is niks so sterk soos ‘n vrou

Dit was gemaklik in jou skadu

Al was dit yskoud in jou reen En al was dit vir jou koue

Het sy bly glo jy is die een, die een, die een en

Sys jou lig soos die son in die somer

Wild soos die wind En so sag soos die skemer

Jou wereld op haar skouers En haar hart op haar mou

En deur dit alles gee sy alles vir jou

Daar is niks so sterk soos ‘n vrou

Sy lat jou wonder hoe het sy geval vir jou

Sys die seer wat jou leer waaran jy vashou

Syt jou wereld verander

En hare lat stilstaan vir jou

Sys jou lig soos die son in die somer

Wild soos die wind

En so sag soos die skemer

Jou wereld op haar skouers

En haar hart op haar mou

En deur dit alles gee sy alles vir jou

Daar is niks so sterk soos ‘n vrou

Sys jou lig soos die son in die somer

Wild soos die wind

En so sag soos die skemer

Jou wereld op haar skouers

En haar hart op haar mou

En deur dit alles gee sy alles vir jou

Daar is niks so sterk soos ‘n vrou

You cannot copy content of this page