Dewald Wasserfall – Elektrisiteit Lyrics

Dewald Wasserfall – Elektrisiteit Lyrics

Lyrics For Elektrisiteit By Dewald Wasserfall

Tussen kerse

Tussen verse bottels wyn

Onder komberse

En sonder ‘n druppel selfoonsein

Ons steel die oomblik

Luister jonker en Le Toit

Hier in die donker

En jy was nog nooit vir my so mooi

Kom ons vat ‘ n kans op ons vanaand

Die aarde draai teryl die tyd stilstaan

 

Ons sit die ligte af

Ek en jy is ok in die donker

Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf

Sit die ligte af

Jou silhouette is all wat ek nodig het

Ek en jy

Ons is ok

Sonder elektrisiteit

 

Tussen die vere

Intussen gebeur n duisend redes om te wil glo

In al die geheime in jou oe

Ons kort geen ligte

Net gedigte, bloedrooi wyn

En dalk moet ons net weer onthou

Dat ons vir altyd saam wou bly

Kom ons vat ‘n kans op ons vanaand

Die aarde draai terwyl die tyd stilstaan

 

Ons sit die ligte af

Ek en jy is ok in die donker

Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf

Sit die ligte af

Jou silhouette is all wat ek nodig het

Ek en jy

Ons is ok

Sonder elektrisiteit

 

Ons sit die ligte af

Ek en jy is ok in die donker

Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf

Sit die ligte af

Jou silhouette is all wat ek nodig het

Ek en jy

Ons is ok

Sonder elektrisiteit

 

Ek en jy is ok in die donker

Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf

Sit die ligte af

Jou silhouette is all wat ek nodig het

Ek en jy

Ons is ok

Sonder elektrisiteit

 

You cannot copy content of this page