Dewald Wasserfall – Altyd Jonk Bly Lyrics

Dewald Wasserfall – Altyd Jonk Bly Lyrics

Lyrics For Altyd Jonk Bly by Dewald Wasserfall

Wie gee om wat more gaan bring ?
Die lewe is te kort, so spring met altwee voete in
Hierdie wêreld skuld ons niks nie
Ons maak geen verskonings nie

Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor more
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly

Wie gee om hoe more gaan voel
Die lewe is te kort om nie te sê wat jy bedoel
Ek en jy sal alles moet gee
More doen ons als net weer

 

You cannot copy content of this page