Architect Bek – Jitsvinger Lyrics

Architect Bek – Jitsvinger Lyrics

Lyrics For Jitsvinger By Architect Bek

Val uit die booth
Lyne diep, verby navy blue
Ytstiek is Paisley suit
Draped in my safetyboots
Kykhier
Ek skud binneboud deurie scheme
My pineal gland die ice-cream
Journal die inferno
Elke rejected stone slyp ek
Architecture van die fondasie tower bo
Athlone stadium
Proporsies ruk die akademika
Dialek van enormiese skaal klap jou deurie tjat
Yass! Met parafien boots stap ek deurie kamp
Plate brand
Furniture word deur die vultures weggedra
Luister, die cipher channel laaities sonder platform
Parkjam gladiators wat skarrel sonder demo tapes
Ek light nogge pil en trek ‘n skyf
En ignite die mic soedat die koppe chill en opgewek kan bly
Ek intoxicate alles wat connect aan die brein
Moet die spoed van ‘n graph geslat teen
Die kant van ‘n wegharloep trein
Elemental, tel op en tango
Ek elevate en bedwelm die skare op dieselfde tempo
Kom in my smokkelhuis office space
My sonic wave swys soes bedrog op radio vir jou onderlyf
Gaan nie my woorde mince’ie
My laaities is gebore vintage
Levels bokant die res
My woorde sink diep

You cannot copy content of this page