Kurt Darren- Dankie Jan Lyrics

Kurt Darren- Dankie Jan Lyrics

Dankie Jan

Sesde 1652, ankers gooi jy af
en ons storie het begin.
Onder, onder in die Suide
plant ‘n bietjie druiwe,
en klink ‘n glasie wyn.

Die Reijger en die Drommedaris
bring De Goede Hoop
So knyp my as dit regtig waar is,
dis my engel wat daar loop.

Dankie Jan,dankie Jan jy’s ‘n goeie man.
Sy’t haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Eerste,eers bou ons kastele.
Deel met jou my hele
my lewe tot nou.
Oor berge, berge en deur dale,
skryf ek ons verhale.
en almal gaan oor jou

Die Reijger en die Drommedaris
bring De Goede Hoop
So knyp my as dit regtig waar is,
dis my engel wat daar loop.

Dankie Jan,dankie Jan jy’s ‘n goeie man.
Sy’t haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Dankie Jan
En ons sing
Dankie Jan
mmm En ons sing
Dankie Jan
En ons sing
Dankie Jan
Jan
Jan

Dankie Jan,dankie Jan jy’s ‘n goeie man.
Sy’t haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Dankie Jan,dankie Jan jy’s ‘n goeie man.
Sy’t haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Dankie Jan
Dankie Jan
Dankie Jan

Tagged

You cannot copy content of this page