Juanita Du Plessis – Adijy Adijou lyrics

Juanita Du Plessis – Adijy Adijou lyrics

Dis net voor middernag laat
Jy vra of ek wil dans
Ek weet nie wat om te sê nie
Nou sê ek maar Adijy

Ons sing Adijy
Ons sing Adijou
Ons sing Adijy Adijou, ek dink ek hou van jou

Ons sing Adijy
Ons sing Adijou
Ons sing Adijy Adijou, kan ek jou maar hou

Ek vra jou wat’s jou naam
En hoekom is jy so skaam
Jou oë kyk dwarsdeur my
En jy sê net Adijy

Ons sing Adijy
Ons sing Adijou
Ons sing Adijy Adijou, ek dink ek hou van jou

Ons sing Adijy
Ons sing Adijou
Ons sing Adijy Adijou, kan ek jou maar hou

Tyd gaan so gou verby
Ek wens jy kon hier bly
Want jy’s nou my Adijou
En ek is jou Adijy

Tagged

You cannot copy content of this page