HAIKÜ – Jy’s Giftig Lyrics
Jy vergiftig my, jy’s giftig
Maar dis lekker pyn, so ek’s rustig
Jy vergiftig my, jy’s giftig
Jy’s giftig
Hoe lank sal ek jou verdra
Voordat my oë oop gaan
En ek besef dis nie die moeite werd nie
Dit hang maar af wie die langste hou
Wie van ons gaan eerste vou
Ek gee nie om nie
Vir nou soek ek net vir jou
Jy vergiftig my, jy’s giftig
Maar dis lekker pyn, so ek’s rustig
Jy vergiftig my, jy’s giftig
Jy’s giftig
Dit het so goed begin, maar kyk nou
Wie sou kon dink, dat ons hier sou opeindig
Dis ‘n lelike ding
En tussendeur, probeer ek sin maak van die gemors
Maar jou gedagtes is agter ‘n slot
Wat sê die stem in jou kop?
Jy vergiftig my, jy’s giftig
Maar dis lekker pyn, so ek’s rustig
Jy vergiftig my, jy’s giftig
Jy’s giftig