HAIKÜ – Ek Wil Net Sê Lyrics
Ek wil net sê, wil net sê
Jy lyk mooi vanaand
En ek het lankal besef
Ek het my kans gehad
Ek wil net sê, wil net sê
Jy lyk mooi vanaand, jy lyk mooi vanaand
Het jy hierdie deur toegemaak
(Hierdie deur toegemaak)
Ek weet dis dalk klaar te laat
(Ek weet dis dalk klaar te laat)
Maar sal aanhou dit beter maak
Ek wens ons kon daaroor praat
Ek wil net sê, wil net sê
Jy lyk mooi vanaand
En ek het lankal besef
Ek het my kans gehad
Ek wil net sê, wil net sê
Jy lyk mooi vanaand, jy lyk mooi vanaand
Wat wil jy hê,
Wil jy hê ek moet nader staan
Sodat jy net kan sê,
Dat jy hou daarvan
Maar dis dan waar dit stop
Sit my terug in my hok
Want ek voel soos jou hond
Het jy hierdie deur toegemaak
(Hierdie deur toegemaak)
Ek weet dis dalk klaar te laat
(Ek weet dis dalk klaar te laat)
Maar sal aanhou dit beter maak
Ek wens ons kon daaroor praat
Jy kyk vir my, kyk vir my
Met aanloklike oë
Maar dit is net ‘n spook
Wat daar binnekant woon
As daar ooit liefde was
Is dit lankal dood
Dis lankal dood
Laat die vlam, laat die vlam
Heeltemal uit brand
Dan eers blaas jy hom aan
Net genoeg om te kan
Ek gee op, ek gee op
Jy smokkel met my kop
Is ek net jou pop
Het jy hierdie deur toegemaak
(Hierdie deur toegemaak)
Ek weet dis dalk klaar te laat
(Ek weet dis dalk klaar te laat)
Maar sal aanhou dit beter maak
Ek wens ons kon daaroor praat