Glaskas- Meneer Lyrics

Glaskas- Meneer Lyrics

Kan jy nie sien, dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?
My vriend, kom wys my bevryding asseblief.
Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid.
Gun my ‘n kans om vir regverdigheid te pleit.

Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie,
ek, ek is anders, ek glo – ek glo in ‘n hoopvolle generasie.

Meneer kom cure hierdie land, asseblief x3

Want ons strate en oë en harte is hopeloos verlate

Jy sal nie sien,
as jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie.
Meneer kom cure my seer, asseblief.

Jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie.
Meneer, sê my ek is meer as net naïef.

Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie,
ek, ek is anders, ek glo – ek glo in ‘n hoopvolle generasie.

Meneer kom cure hierdie land, asseblief x3

Asseblief x 2.

Meneer kom cure hierdie land, asseblief x6

Asseblief x 2

Tagged

You cannot copy content of this page