Bok Van Blerk- Pa En Seun Lyrics
Ek staan hier alleen langs jou graf
En ek wens so graag jy was nog hier
Dat ons net kon praat, En ons trots kon laat vaar
En ek net jou Pa kon wees
Net die beste vir jou wil ek he
Maar daai woorde was nooit net gese
En hier waar jy le my seun weet ek nie
Tyd was te min om oor te begin
Se my hoe se ‘n Pa vir sy seun
In Jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy’s my kind
Jy’s my kind
Se my hoe word ‘n Pa so alleen
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen
Jou woorde draai steeds in my kop
Daar is soveel wat ‘n Pa nog wou vra
Maar eendag moes jy ook ‘n pa word my kind
En dan sou jy alles verstaan
Soos ‘n pa wat sy lewe sou gee
Met sy trane wat die see weg sou vee
Maar hier waar jy le my seun
Weet ek die tyd was te min
En niks maak meer sin
Se my hoe se ‘n Pa vir sy seun
In Jou
het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy’s my kind
Jy’s my kind