Bok Van Blerk- BMX En Bende Lyrics
Yepa
Loop verdompd
Pop ‘n wheelie
Toe ons nog laatjies was,
het ons uit ‘n boomhuis uit regeer.
Toe alles alles was
was ons ook vir alles blameer.
Geen heinings, geen grense.
Ek wens ek was weer nege,
en weer saam met my BMX en Bende was legende
in daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
die beste verlede
‘n kop vir die Here
Ek mis my verlede
Toe ons die A-team was
het ses van die beste soms beheer.
Toe lewe veilig was,
heet ons pa’s op die grense marsjeer.
Nou’t heinings ons mense
Ek wens ek was weer nege,
en weer saam met my BMX en Bende was legende
in daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
die beste verlede
‘n kop vir die Here
BMX en Bende was legende
en daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
die beste verlede
‘n kop vir die Here
Ek mis my verlede
Geen heinings, geen grense.
Ek wens ek was weer nege,
en weer saam met my BMX en Bende was legende
in daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
die beste verlede
‘n kop vir die Here
Ek mis my verleede
BMX en bende, BMX en bende etc