Bobby van Jaarsveld- Spieëltjie  Lyrics

Bobby van Jaarsveld- Spieëltjie Lyrics

In die vierhoeke van die spieël, sien ek dinge wat my pla.
Dinge wat my pla.
Ek sien ‘n refleksie van my siel, in hierdie eindelose spieël.
Die wêreld se spieël.
So soek my anderkant die maan vanaand.
Want ek kry skaam, skaam oor dinge wat ek sien.
In hierdie eindelose … spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in ‘n feëverhaal uit sprokiesland.
In Sprokies land.
In die vierhoeke van die spieël, kry ek iemand wat my vra.
Wat’s jou naam?

In hierdie prentjie in my spieël, is daar ‘n onbekende siel.
Maar dit bly my spieël.
So soek my anderkant die maan vanaand.
Want ek kry skaam, skaam oor dinge wat ek sien.
In hierdie eindelose … spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in ‘n feëverhaal in ‘n sprokies land.
‘n Sprokies land.
Die beelde, verander, soos die jare verby gaan.
Jou woorde, maak seer, wanneer ek dit sien.

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in ‘n feëverhaal uit sprokiesland.
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Sal ek by jou my antwoord kry.
Uit Sprokies land.

Tagged

You cannot copy content of this page