Arno Jordaan- Vensters Van My Hart Lyrics

Arno Jordaan- Vensters Van My Hart Lyrics

Agtervolg my waar ek gaan, gedagtes dwaal om jou.

Mis jy al ons tye saam ek hoop jy sal onthou.

Nou staan jy langs my die engel aan my sy.

En ons begin weer die hartseer is verby.

Donker aande so alleen nou so ver van my.

Liefde wat hier langs my le sal altyd by my bly.

(koor)
Die vensters van my hart is oop vir jou, wat kan ek doen om jou by my te hou.

Hoeveel keer het ek al gevra, dis die laaste keer vanaand se net ja.

Jy is altyd daar vir my ek sal by jou staan, ek wil jou in my arms hou, ons vir altyd saam.

(bridge)
Jy’s die een die een wat ek wil he, sal jy vanaand by my kom le.

Tagged

You cannot copy content of this page