Arno Jordaan-  Stukkend Lyrics

Arno Jordaan- Stukkend Lyrics

As jy weg kyk vat jou hart vir my, by die wonder en die wens verby en my hart ruk stukkend deur die storie wat jou oe vertel.

As ek soek wys jy vir my die dag, om die draaie waar jou liefde wag.

En my kop raak stukkend as jou lippe aan my eie raak. Jy’t my ‘n man gemaak as jy aan my raak, begin die letters van my lewe in ‘n taal te praat

(koor)
Kom en gee jou hart vir my.

Hiers ‘n plek waar jy kan bly.

Kom en rock my uitmekaar.

Ek is stukkend en dit voel so goed om te se.

Dis al wat ek wil se.

As ek droom sien ek net jou gesig, as dit nag word is net jy die lig.

En my kop klop stukkend deur die aande wat my hart jou mis.

As ek le hoop ek jy le by my, as ek vra sal jy die antwoord kry. en my kop raak stukkend as ek le en dink aan jou vanaand.

Jy’t my ‘n man gemaak as jy aan my raak, begin die letters van my lewe in ‘n taal te praat.

Tagged

You cannot copy content of this page