Arno Jordaan- Kom Na My Toe Lyrics

Arno Jordaan- Kom Na My Toe Lyrics

Jy se jy dink aan my, maar hoekom is dit alles dan verby, en hoekom le jy deure voor my woorde as ek met jou praat.

Jy se jy voel alleen, ek weet dat jy ook weet ek is die een, so hoekom sit en wag jy daar vir tyd, wat niemand sal bring nie.

Hier is ek, ek wag vir jou, kom le dit neer op my

(koor)
Kom na my toe, kom na my toe, verdwyn in die nag jy hoef nie langer te wag nie, kom na my toe kom na my toe.

Kom na my toe.

Kom na my toe ek sal jou nie keer nie dit maak my nie seer nie.

Kom na my toe kom na my toe.

Ek sien jou in my drome, wat iewers in die nag my hart omsoom.

Dan voel ek hoe jou vingers oor my gly, en dis nie verby nie.

Ek sien jy mis my daar, toe alles nog gegee was voor ons vra en elke dag ‘n son was voor die reen, waarop ons geloop het hier is ek, ek wag vir jou, kom le dit neer op my.

Tagged

You cannot copy content of this page