Arno Jordaan-  Gee My Lyrics

Arno Jordaan- Gee My Lyrics

Gee my.

‘n Bietjie van jou.
Gee my

Sê my:

As jy by my wil bly.
Dan sal ek jou omvou.
Naby aan my drome hou.
Jou in my, drome hou.

Onthou jy?

Kom jy terug na my?
Kom jy elke aand, sonder dat ek jou vra?
Sal ek jou weer terug kan draai?
My hart weer om jou lewe swaai.

Gee my.

Bietjie van jou.
Gee my.
Van jou drome, weet jy.
Ek soek jou hart by my, vir altyd hier by my.
Verdwyn jy dink ek net aan jou.
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly.
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly.

Als wat.

Ek bedoel het.
Was maar net vir jou.
Oor en oor, ja net vir jou.
So sê my, waar’s jy nou?

Nodig.

Soms oorbodig.
Om so ver te gaan.
Kry ek jou, is jy weer skaam.
Sal ek jou weer terug kan draai?
My hart weer om jou lewe swaai.

Gee my.

Bietjie van jou.
Gee my.
Van jou drome, weet jy.
Ek soek jou hart by my, vir altyd hier by my.
Verdwyn jy dink ek net aan jou.
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly,.
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly.

En elke dag, as jy my vra.
Staan jy by my.
Gedagtes maal weer in my kop.
Is jy weer styf teen my?

Gee my.

Bietjie van jou.
Gee my.
Van jou drome, weet jy.
Ek soek jou hart by my, vir altyd hier by my.
Verdwyn jy dink ek net aan jou.
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly.

Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly.

Bietjie van jou.
Gee my.

Tagged

You cannot copy content of this page