Arno Jordaan- En Ek Draai Lyrics

Arno Jordaan- En Ek Draai Lyrics

Ek wonder woe sal ek weet, ek wonder mag ek jou vra. Droom nogsteeds in die nag, mis jou soene so sag.

Mis jou lyf teen my lyf, ooh ek sal jou wys. Dis net ek en jy wat veraltyd by jou bly

(koor)
En ek draai en draai en draai weer terug na jou ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou en ek draai en draai en draai weer terug na jou kom ons vat die laaste dans ek wil als onthou ek wonder hoe sal ek weet, ek wonder mag ek jou vra in my hart wil dit reen, mag ‘n engel jou seen mis jou lyf teen my lyf, ooh ek sal jou wys dis net ek en jy wat vir altyd by jou bly

(bridge)
Soek jy my vanaand weer styf langs jou gee vir my jou mooiste droom om vas te hou.

Tagged

You cannot copy content of this page