Amanda Strydom- Al Sou Jou Liefde Doodwaai lyrics

Amanda Strydom- Al Sou Jou Liefde Doodwaai lyrics

Al sou jou liefde doodwaai soos ‘n kersvlam in die wind
Bly jy vir al jou dae aan sy temalied gebind
Hoe lank is die nag
te lank sonder jou
Hoe diep is die nag
‘n Put sonder jou
In die laat en leë ure
Soek ek die gloed van vroeë vure
Hoe lank is die nag
Ahaaaaa
Hoe lank is die nag
Te lank sonder jou
Hoe diep is die nag
‘n Put sonder jou
By die dooie as van vure
Soek ek ons ryk en voller ure
Hoe lank is die nag

Tagged

You cannot copy content of this page