Juanita du Plessis – Staan! Lyrics

Juanita du Plessis – Staan! Lyrics

Lyrics For Staan! By Juanita du Plessis

Al val n duisend om ons, wie is bang?
Ons God het hierdie oorlog klaar gewen
So laat ons dan mekaar se hande vat
om soos een man saam te stem
Ons sal staan, ons sal glo
Op ons kniee, met ons oe na bo

As God dan vir ons is, wie kan teen ons wees
Ons sal staan, in Sy naam
Almal soek n antwoord maar het vergeet
hoe God sy kinders deur woestyne lei
Met ons voete vas geanker in Sy woord
Sal ons die beloofte land gaan kry

Ons sal staan, ons sal glo
Op ons kniee, met ons oe na bo
As God dan vir ons is, wie kan teen ons wees
Ons sal staan, in Sy naam
!!!!

Ons sal staan, in Sy naam
Hier met mag en krag wat deur Sy gees
Ons God het hierdie oorlog klaar gewen
So laat ons dan mekaar se hande vat
om soos een man saam te stem
Ons sal staan, ons sal glo

Op ons kniee, met ons oe na bo
As God dan vir ons is, wie kan teen ons wees
Ons sal staan, ons sal staan
ons sal staan, ons sal glo

Op ons kniee, met ons oe na bo
As God dan vir ons is, wie kan teen ons wees
Ons sal staan, in Sy naam
Ja ons sal staan, in Sy naam

You cannot copy content of this page