Spontaan – Riaan Benade

Spontaan – Riaan Benade

Vanaand kan ek nie slaap nie
Want daar’s te veel wat my wakker hou
Nie gedink ek’s alleen nie
Gedink ons sou ‘n toekoms bou enEk weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leegEn ek wou jou hou jou hou
Maar ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan ‘n kans
In die vuur tussen my en jouOns wil nie weer hierdeur nie
Want daar’s te veel
Ja te veel wat ons wakker hou
Want alles was nie as nie
So hoe’s ons hier waar ons niks vashouEn ek weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leegEn ek wou jou hou jou hou
Maar ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan ‘n kans
In die vuur tussen my en jouJou hou
Ja ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan ‘n kans
In die vuur tussen my en jouEk weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leegEn ek wou jou hou jou hou
En ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan ‘n kans
In die vuur tussen my en jouJou hou
Ja ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Want niks staan ‘n kans
In die vuur tussen my en jouTranslate to English

You cannot copy content of this page