Steve Hofmeyr- Want net ons weet Lyrics

Steve Hofmeyr- Want net ons weet Lyrics

Die skrif is teen die muur
Die myle tussen ons sal brand soos vuur
En die rook sal ons verblind
Tot ons liefde in mekaar se arms vind
Sê die kans bly skraal, dat jy weg sal dwaal
In die arms van…
‘n Vreemdeling wat tussen in ons twee
kom staan

Want net ons weet
Tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
Wat net ons weet
Die stilte tussen ek en jy sal vir ons skree
Ek wens ek was hier by jou
Tussen lyne staan geskryf wat net ons weet…

Tagged

You cannot copy content of this page