Steve Hofmeyr- Laaste Ronde Lyrics

Steve Hofmeyr- Laaste Ronde Lyrics

(Hierdie is jou laaste rondte)

Hier is my laaste rondte
Om te met jou
Hier is my laaste wonde
Om jou te hou

Ek weet as ek val
Kom jy nooit weer terug nie
Ek…ek weet ek sal

Hier is my laaste rondte
My liefling ek vou
Hier is my kombinasie
My arms is vrot

Ek weet as ek val
Kom jy nooit weer terug nie
Ek…ek weet ek sal

Koes, koes as ek hoes
Lag as ek huil my liefling
Sê, jy’t my gesê
As ek bly lê my liefling

Hou jou arms omhoog
Kyk wie’s verwoes my liefling
Ek tel die sekondes
Hier is my laaste rondte eeee

Koes, koes as ek hoes
Lag as ek huil my liefling
Sê, sê jy’t my gesê
As ek bly lê my liefling

(Hierdie is jou laaste rondte)

Hier is my laaste rondte
My asem is weg
My rug is teen die toue vas
Die keer is jy reg

Ek weet as ek val
Kom jy nooit weer terug nie
Ek…ek weet ek sal

Koes, koes as ek hoes
Lag as ek huil my liefling
Sê, jy’t my gesê
As ek bly lê my liefling

Hou jou arms omhoog
Kyk wie is verwoes my liefling
Ek tel die sekondes
Hier is my laaste rondte eeee

Koes, koes as ek hoes
Lag as ek huil my liefling
Sê, sê jy’t my gesê
As ek bly lê my liefling

Hou jou arms omhoog
Kyk wie is verwoes my liefling
Ek tel die sekondes
Hier is my laaste rondte eeee

Tagged

You cannot copy content of this page