Steve Hofmeyr- Kyk hoe lyk ons nou Lyrics

Steve Hofmeyr- Kyk hoe lyk ons nou Lyrics

Anders as ander wat altyd verander, en skielik in donker verdwyn.
Lewe jy in my en lewe jy vir my, en sal jy altyd voor my verskyn.
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees, as jy eendag besluit dit’s jou huis.
Iewers is daar iets wat vir my vertel, daar’s ‘n kans dat ons paaie sal kruis.
Saam in droom vir nou, eendag wys ek jou,al ons drome word waar.

Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
KYK … HOE … LYK … ONS … NOU
Kyk hoe lyk ons nou.

Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.

Jou ligte verdwyn in die muur van die nag, en ek wonder of jy dink dit is reg.
Miskien los die stilte net een van ons wees, terwyl die ander een bly is sy’s weg.
Niks maak so seer soos n klop aan die deur, en n stem wat klink of dit jy kan wees.
Die prys van alleen wees, kan eendag ‘n seën wees, as jy aan die anderkant staan.
Die prys van alleen wees, kan huil in reën wees, vir altyd as liefde vergaan.

Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
KYK … HOE … LYK … ONS … NOU
Kyk hoe lyk ons nou.

NOU!

Tagged

You cannot copy content of this page