Snotkop- Song vir my Dad  Lyrics

Snotkop- Song vir my Dad Lyrics

Dis nooit maklik nie
My woorde lê ver
Maar ek wil dit sê
So’k skryf dit in ‘n song vir my Dad
Soms is dit moeilik om die woorde te sê
So ek skryf ‘n song
Wat sê hoe baie lief ek hom het
En my ster … is nie ver
Want my held … is my Dad
Hou my sterk en so ek skryf dit in ‘n song vir my Dad

[Koor]
En al lê, al lê ‘n donkerwolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
En al breek, al breek ‘n storm los oor die See
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees

En my ster, is nie ver
Want my held is my Dad
Hou my sterk,
En so ek skryf dit in ‘n song vir my Dad

Dis nooit maklik nie, my pen los ‘n merk
Maar ek wil dit sê
So’k skryf ‘n song vir my Dad

Daar’s soveel woorde en my woorde is min
So ek skryf dit in ‘n song
wat sê hoe trots ek op my pa is

En my ster, is nie ver
Want my held is my Dad
Hou my sterk,
En so ek skryf dit in ‘n song vir my Dad

[Koor]
En al lê, al lê ‘n donkerwolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
En al breek, al breek ‘n storm los oor die See
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees

En kom reënweer, op jou dagbreek, en soms hartseer
Weet net ek sal altyd daar wees
In onweer, kan niks my keer, want ek weet
My pa het my van beter geleer

[Koor]
En al lê, al lê ‘n donkerwolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
En al breek, al breek ‘n storm los oor die See
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees

Want my ster,
En my held
Hou my sterk,
So ek skryf dit in ‘n song vir my… Dad

Tagged

You cannot copy content of this page