Robbie Wessels- Snoekie Lyrics

Robbie Wessels- Snoekie Lyrics

Daar’s n special op whisky by Teasers van half agt tot tien
En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag
En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag

Koor
En ons drink whisky hier by Teasers en Snoekie dans so mooi
En ons almal se speedometers is al in die rooi
Want jy’s pragtig Snoekie al is jou broek nie aan
En net daar besef ons Snoekie is ‘n man

Nou vir Hendrik was daai aand ‘n bittere pil om te sluk
Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk
Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer
Want sy’t altyd gese dis haar sleutels of haar geweer

En ons drink whisky hier by Teasers en Snoekie dans weer mooi
En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi
Want jy’s pragtig Snoekie maar hou net aan jou broek
Want Hendrik het al klaar te veel gevloek

Nou drink ons brandy hier by Presleys want Hendrik het gevra
Dat ons asseblief moet padgee want ons kan ons nie gedra
Brandy en cola ons kyk vir Lola en sy dans net so rof
Maar Hendrik se sys donders onbeskof

Woorde: Robbie Wessels
Musiek: Sias Reinecke

Tagged

You cannot copy content of this page