Robbie Wessels- Skinnidip Lyrics

Robbie Wessels- Skinnidip Lyrics

Dit was prysuitdeling, die hele dorp was daar
Kobus het soos altyd die beste gevaar
Toe hy opstap met sy rugby prestasie
Hoor hy konfedensieele informasie

Hy kon uitvis, wat juffrou Muller in die skoolhoof se oos is

Koor:
Skinnidip saam my, Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my, my bikini is te klein vir my

‘n Periode was nog nooit ooit so kort nie
Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
In ons drome was sy sonder haar bikini

Ons het begeer, om haar woorde voor ons oe te sien gebeur

Koor:

Uit die boomhuis van Albert Kapide
Sien ons die skoolhoof in sy army speedo
Juffrou Muller met shampagne in die een hand
Kaalbas op die trappie in die vlak kant

Toe staan sy op,toe val die boomhuis met die woorde in ons kop

Koor:(x2)

Woorde en musiek: Robbie Wessels
Tabber: Marnus du Plessis

Tagged

You cannot copy content of this page