Robbie Wessels- Hou Vas Jou Matras Lyrics

Robbie Wessels- Hou Vas Jou Matras Lyrics

Daar’s net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang,
dis die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang.
In kamer 23 het ek gebly, saam die grootste kakmaker,
van die kontrei

Koor:
Hou vas jou matras, want De Vos is weer los
Hou vas jou matras, want De Vos is weer los
Henno De Vos bly naby aan Steynsrus en sy pa en sy ma
aanvaar hom soos hy is.

Naby die badkamer aan die einde van die gang
hang ‘n bloedrooi gedaante, hulle noem ‘n brandslang
Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
Maar sodry jy op die toilet sit,gaan niks vir Henno keer

Koor

De Vos is ‘n bliksem, almal weet dit hier
van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
Maar voor jy daaraan eet, hier lĂȘ die geheim
laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game

Koor

Woorde & musiek – Robbie Wessels

Tagged

You cannot copy content of this page