Robbie Wessels- Hartswater Lyrics

Robbie Wessels- Hartswater Lyrics

met pleister en berband plak en fix ons al ons
wonde
met antibiotika maak ons alles reg
ons gooi dettol in die water
en ontsmet dan al die kieme
vitamiene b kompleks sort ons uit oornag

maar hoe plak mens n pleister
in die diepste koudste duister
hoe plak mens n pleister op n hart
is daar spesiale kruie
vir die siel se diepste
iets behalwe rooiwyn vir die pyn
want ek dink dit was so kwart voor elf
toe ek weer in my hart gaan delf
en sien jy’s nie meer daar nie
jy’s vervang

ek is terug by die begin streep
op n plaasmeisie verlief
liewe jesus ek vra mooi
help my asseblief
daar is nog trane in my hande
nog skade in my lande
ek’s verlief
ek weet ek is verlief

hartswater was vir niemand so soet nie
soos vir my op die teerpad om vir jou te kom
groet nie
hartswater was vir niemand so soet nie
soos vir my op die grondpad om jou weer te
ontmoet nie

tussen hoenders en bramaanbeeste en stroopsoet
waatlemoene
droom ek saans van jou as die wind waai en dit
reen
dan verdrink ek in jou skrefies oe jou sagte sagte
soene
en dan wonder ek waantoe is jy heen
dan droom ek hoe ek luister as jy saggies vir my
fluister
kom ek plak n pleister op jou hart
ek is die spesiale kruie
vir jou siel se diepste snye
die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn
maar dis lankal verby kwart voor elf
toe ek weer in my hart gaan delf
geluk le nie by jou nie maar by my

ek is terug by die begin streep
op n plaasmeisie verlief
liewe jesus ek vra mooi
help my asseblief
daar is nog trane in my hande
nog skade in my lande
ek’s verlief
ek weet ek is

Tagged

You cannot copy content of this page