NRG – Roulette Lyrics

NRG – Roulette Lyrics

OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH

Jou woorde se wat my hart wil hoor
Maar Jou dade gee iets anders
Voor as ons saam is voel dee jy van my
Maar op ‘n afstand wil jy my vermy

Moet ek my kanse waag
Om verder jou na te jaag
Hoe meer op die spel is
Hoe meer kan ek verloor
Sit ek my geld op jou
Vat ek die kans vir nou
Speel ek die kleur
Wat jy sou

Rooi of swart
Liefde of smart
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Stop die wiel
Breek die reel
Weet jy nie jy speel roulette met my hart

OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
Jy speel roulette met my

OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
Jy speel roulette met my hart

Jou soene kan ‘n man se hart verlei
Waarom speel jy dan so rof met my
Sien jy ook wat jy hier kan verloor
Hierdie kans doen hom nog eenkeer voor

Moet ek my kanse waag
Om verder jou na te jaag
Hoe meer op die spel is
Hoe meer kan ek verloor
Sit ek my geld op jou
Vat ek die kans vir nou
Speel ek die kleur
Wat jy sou

Rooi of swart
Liefde of smart
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Stop die wiel
Breek die reel
Weet jy nie jy speel roulette met my hart

OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
Jy speel roulette met my hart

OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
Jy speel roulette met my hart

12, 11, 10
Ek will jou weer sien
9, 8
As ek mag
7, 6, 5
Gaan ek of jy skuif
4, 3, 2
Ek weet ek’s jou Een

Rooi of swart
Liefde of smart
Weet jy nie jy speel roulette met my hart
Stop die wiel
Breek die reel
Weet jy nie jy speel roulette met my hart

OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
Jy speel roulette met my hart

OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
OHHHHH OHHH OHHHHH
Jy speel roulette met my hart

Jy speel roulette met
Jy speel roulette met
Jy speel roulette met my hart

Tagged , ,

You cannot copy content of this page