Robbie Wessels & Bok van Blerk – Die Sluise Van Die Hemel Lyrics

Robbie Wessels & Bok van Blerk – Die Sluise Van Die Hemel Lyrics

Lyrics For Die Sluise Van Die Heme By Single Robbie Wessels & Bok van Blerk

Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het
alles was goed die lewe was reg
ons harte was vol maar ons hande was leeg

daar was so veel wat ons nog moes leer

Oop, ja die heme was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop

ek kyk vandag in my kinders se oë
elke liewe asem ‘n geskenk van bo
hulle gaan nog vir ons lag
en ons gaan oor hulle huil
maar nie een oomblik wil ek verruil

Oop, ja die heme was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop

Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop

Oop, ja did hemel was oop
al die deure was to emmar die hemel was oop
Report a problem

You cannot copy content of this page