Pieter Smith – Stukkie van der Merwe Lyrics (with DJ Ossewa)

Lyrics For Stukkie van der Merwe by Pieter Smith

hoor die donner om die draai
vreesaanjaend soos n haai
dra geen helmet of n hoed

want sy mullet pas hom goed
silver buckle op sy belt
bakkies botha is held
vir sy brekfis drink hy bier
hyt n foto teen muur
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye

en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
hys die brand in brannewyn
die geraas in stilfontein
hys die blaf in elke brak

hys die slym in elke slak
braai sy wors onder die brug
iron maiden op sy rug
rugby rewwe maak hom suur
tune sy engin met plesier
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye
en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe

sy bly daar anderkant die blouberge
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
oh oh oh oh
brannas in die hanne as hy engines opbou
draai sy das om sy kop as sy beste pel trou
saterdag middag span hy uit by die dam
en hy drink uit sy boot op sy favourite span
yeah

hoor die donner om die draai
vreesaanjaend soos n haai
dra geen helmet of n hoed
want sy mullet pas hom goed
al is hy geen miljoener
n model of super ster
bly hy steeds n goeie bra
vir sy pelle en vir haar
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge

cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye
en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
hy vry na stukkie van der merwe

sy bly daar anderkant die blouberge
cane en cola by die braai
al haar poedels is gedye
en haar toonnaels groen geverwe
hy vry na stukkie van der merwe
sy bly daar anderkant die blouberge

met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het
met haar menthol sigaret
opgesoefte hemelbed
bly sy alles wat hy het
bly sy alles wat hy het

Read previous post:
Kurt Darren - Jy's 'n Legend Lyrics
Kurt Darren – Jy’s ‘n Legend Lyrics

Lyrics For Jy's 'n Legend By Kurt Darren Jy's my engel jy kom van bo je glo in my en...

Close