Leah – Jou Liefde Lyrics

Leah – Jou Liefde Lyrics

Lyrics For Jou Liefde by Leah

blaas jou asem in my in blaas jou asem in myin
weet nie dit voel om nie meer die hele dag aan jou te dink nie
ek weet ek was nog nooit so blind nie

êrens in die donker nag êrens in n stille hoekie sal ek vir jou wag
ek sal jou weer laat verstaan as jy nie weet nie
sodat jy my nooit vergeet nie
jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my hart weer klop
het jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my voor jou staan
met jou liefde laat my lewe
(oh oh oh oh oh)
jou liefde laat my lewe
al die woorde op my hart
al die woorde op my hart
wil ek net vir jou se

maar ek mag nie want ek weet nie hoe jy voel nie
dalk is ek net te bang
dat jy nie oor my ook so voel soos ek oor jou voel nie
daar waar ons was en weer sal wees nie
maar ek kan dit nie meer hou nie
ek is nie vir dit gebou nie
jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my hart weer klop
het jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my voor jou staan
met jou liefde laat my lewe
(oh oh oh oh oh)
jou liefde laat my lewe
(oh oh oh oh oh oh)

jou liefde laat my lewe
ahaaaaa ahaaa
jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my hart weer klop
het jou liefde laat my lewe lewe lewe lewe lewe
laat my voor jou staan
metjou liefde laat my lewe
(oh oh oh oh oh)
jou liefde laat my lewe

You cannot copy content of this page