Kurt Darren – Jy’s ‘n Legend Lyrics

Kurt Darren – Jy’s ‘n Legend Lyrics

Lyrics For Jy’s ‘n Legend By Kurt Darren

Jy’s my engel
jy kom van bo
je glo in my
en ek glo in jou
ohhh vul my hart van
jou liefdes mee
jy’s my engelll

jy’s my spore
as ek verdwaal
my hemel koo
my danse waal
ohhh jy’s my antwoord
as ek moet vrae
jy’s my engel

en jy vat my na die hemel
sprij my vlerke
laat my sing
ek was verlore
jy het my gevind
was gebroke
jy het my gebind
ohhh jy’s my einde
jy’s my begin
jy’s my engel

You cannot copy content of this page