Juanita du Plessis -Loop Op Die Water Lyrics

Juanita du Plessis -Loop Op Die Water Lyrics

Lyrics For Loop Op Die Water By Juanita du Plessis

Loop, op die water sal ek loop
saam met U, die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop
As iemand roep uit die donker van die diepste see
“Kom klim nou uit, kom klim nou uit

Ek sal jou vang my kind gee net die eerste tree
Jy kan my vertrou, jy kan my vertrou”
Ek voel hoe ek bewe, ek twyfel Here
maar U sal my red, ek weet U sal my red
Loop, op die water sal ek loop
saam met U, die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop, as die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie

U arms hou my vas, ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop
“Vat my hand my kind hou net jou oe op my
Jy sal nie sink, jy sal nie sink
Veilig deur die storms sal ek jou lei
Jy’s nooit alleen, nooit alleen”
Ek voel hoe ek bewe, ek twyfel Here
maar U sal my red, ek weet U sal my red

Loop, op die water sal ek loop
saam met U, die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop, as die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas, ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop

Waar my geloof te min raak, sal ek roep, U sal hoor
En waar die golwe te hoog raak
sal ek weet, U loop voor
Loop, op die water sal ek loop
saam met U, die storms kan maar kom

Ek sal aanhou loop, as die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas, ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop
Saam met U sal ek loop

You cannot copy content of this page