Juanita du Plessis – Jesus Is Genoeg Lyrics

Juanita du Plessis – Jesus Is Genoeg Lyrics

Lyrics For Jesus Is Genoeg By Juanita du Plessis

Ek slaan my oe na die hemel op
Binne my is n hart wat klop
Vir Jesus

Vir Jesus
Die wereld bly n gejaag na wind
maar in Hom het ek als gevind
My Here
My lewe

Hy’s die antwoord, Hy is krag
Hy is uitkoms elke dag
My Heer, ek weet U is in beheer
Oooh, U is genoeg vir my

U is genoeg vir my
U is als wat ek nodig het
Oooh, al het ek als verloor
Al bly daar niks meer oor
In U kan ek ewig bly
Jesus, U is genoeg vir my

In hierdie lewe wil ek nie
skatte bymekaar maak nie
My rykdom, is in Hom
Hy bring lig waar dit donker is
Hy maak heel wat stukkend is
Hy ken my, Hy hoor my

Hy’s die antwoord, Hy is krag
Hy’s die uitkoms elke dag
My Heer, ek weet U is in beheer
Oooh, U is genoeg vir my
U is genoeg vir my

U is als wat ek nodig het
Oooh, al het ek als verloor
Al bly daar niks meer oor
In U kan ek ewig bly
Al raak ek soms so moedeloos
weet ek U is eindeloos
Niks kan my van U liefde skei
Oooh

U is genoeg vir my
U is genoeg vir my
U is als wat ek nodig het
Oooh
Al het ek als verloor
Al bly daar niks meer oor
In U kan ek bly
Oooh

U is genoeg vir my
U is genoeg vir my
U is als wat ek nodig het
Oooh

Al het ek als verloor
Al bly daar niks meer oor
In U kan ek ewig bly
Jesus, U is genoeg vir my
Jesus, U is genoeg vir my

You cannot copy content of this page