Francois van Coke – Beter Mens Lyrics

Lyrics For Beter Men by Francois van Coke

Ek wens ek was ‘n beter mens
hemel weet ek probeer al lank
hoop altyd ek is ‘n bietjie slimmer

hemel weet dit sal help
ek besef altyd te laat
maar ander sien dit nooit
ek besef daar is meer as genoeg
hier op aarde oor

die lewe sal nie wag nie
maar jy sal
ons onsekerheid sal val
geen einde nie
ons stop nie
ons stop nie

Jou oë maak die lewe beter
hemel weet ek kyk al lank
alle twyfel wat verdwyn
hemel weet ons het lank gewag
ek besef dalk weer te laat
maar ek sien dit nou
ek besef daar is meer as genoeg
hier op aarde oor

die lewe sal nie wag nie
maar jy sal
ons onsekerheid sal val
geen einde nie
ons stop nie
ons stop nie
x2

ek wens ek was ‘n beter mens
hemel weet ek probeer al lank
hoop altyd ek is ‘n bietjie slimmer
hemel weet dit sal help
ek wens ek was ‘n beter mens
ek wens ek was ‘n beter mens
hemel weet
hemel weet
ek probeer al lank

die lewe sal nie wag nie
maar jy sal
ons onsekerheid sal val
geen einde nie
ons stop nie
ons stop nie
x3

Read previous post:
Ms Cosmo- Ay Baby Featuring Rouge, Moozlie and Sho Madjozi

Lyrics For Ay Baby By Ms Cosmo Featuring Rouge, Moozlie and Sho Madjozi [Chorus] Ay Ay Ay Ay Baby  I'm...

Close