Fokofpolisiekar – Parkiebank, herfs 2017 Lyrics

Fokofpolisiekar –  Parkiebank, herfs 2017 Lyrics

Lyrics For Parkiebank, herfs 2017 By Fokofpolisiekar

jy mag jouself dalk vind
in die middel van die dag
op ‘n parkiebank sit
en dan dink jy
hoe bekostig hierdie mense hierdie europese karre
en palasale toskanse tronke

jy mag dalk dink in ‘n arm land is rykdom ‘n skande
maar iemand is altyd ryker as almal anders
jy mag dalk dink, wat doen ek dat ek
in die middel van die dag op ‘n parkiebank kan sit
en dan raak ek bly
want wat is daar om te doen
wie probeer ek beindruk?

You cannot copy content of this page