Caroline-Grace – Ek bid vir jou Lyrics

Caroline-Grace – Ek bid vir jou Lyrics

Lyrics For Ek bid vir jou by Caroline-Grace

Al sien ek jou nie weer
Of kon ek jou nie keer nie
Wonder ek vanaand, waar is Jy

Ek wonder oor wat doen jy
waar is jy, wat maak jy
Wonder Jy ook oor my
Ek weet ons is op ñ ander plek
cEn as jy wonder oor my
weet dat ek
Ek bid vir Jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
En weet ek nou
Dat alles vir ñ rede
Dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
Ons sou soen
Naby Jou ek sou dit nooit anders oor wou doen
Sal Jy
Ek bid vir jou

Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou
Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
Ons sou soen
Naby Jou
Ek sal dit nooit anders oor wou doen
Sal Jy
Ook bid vir my
Die Maan vertel ñ storie
Kyk as jy nie glo nie blink ons ster vanaand vir jou

Maak net toe jou oë en luister daar waar jy is
Woorde vlieg in die wind
Ek weet ons is op ñ ander plek
En as jy wonder oor my weet dat ek
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou,
Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
Ons sou soen
Naby Jou ek sou dit nooit anders oor wil doen
Sal jy
ook bid vir my

Tyd gelees verlange woorde
Maar die leuens raak net groter
Diep in my hoop ek jys okay
In jou oë is soveel vrede
Ek mis jo daarvoor nog ñ rede
Sou alles gee vir nou
Vir ñ oomblik saam met jou
Ek bid vir jou

Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou, ek mis vir jou
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou,
dat alles vir ñ rede, dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
On sou soen
Naby Jou ek sal dit nooit anders oor wou doen
Sal jy
ook bid vir my

You cannot copy content of this page