Kurt Darren- Papsopwinterwaternat Lyrics

Kurt Darren- Papsopwinterwaternat Lyrics

Jy ek ons
al die koue gespreke
en koffie voor die kaggel vuur.
laat my hart soos n byekorf gons.
as jou woorde my insluk
en toevou tot in die oggend uur

Al die vreegde wat jy is kyk die liefde
in my mis
jys die rots waaroor ek myself breek

Jys my papsopwinterwaternat
rooikop groenoog meisie
wat lag lag in die reen sal dans
en my laat dink
ek het n kans
winterkoningin prinses
jy dink ek is net een van die res
n bietjie van jou is net te veel
ek wil meer as alles met jou deel

Ek dink aan jou met jou oe so blou
is jy die mooise vrou in die hele
wes kaap. En ek wonder nou
of engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap

In n tas pak ek die hoop
dat jou hart myne raak sal loop
jys die rots waaroor ek myself breek

koor…x2

Jy was my papsopwinterwaternat
rooikop groenoog meisie wat
my kon breek met een glimlag
nou wag ek maar
vir n somers dag

Tagged

You cannot copy content of this page