Kurt Darren- My I.O. Meisie Lyrics

Kurt Darren- My I.O. Meisie Lyrics

Daar’s ‘n lied in my hart en ek sing van jou
Daar’s ‘n lied in my hart I.O.
En ek sien waar jy staan, ek wonder wat’s jou naam

Mmmm
Is jy die een wat in my drome woon
Is jy die een wat sing… I.O.
Daar is iets in jou oë wat my hart laat glo dis jy

Koor: I.O.
Vanaand gaan ek langs jou lepel lê
Vannand gaan ons sing…. I.O.
Want ek weet jy is hier, maar miskien is jy net skaam

Mmmm
Saam ek en jy in verlangebaan
Saam gaan ons sing…. I.O.
Ja! ek weet jy is hier, meisie ek gaan jou kry

Middel 8:
Ons loop nou saam in die son en die reën
En vir altyd sing ek jou naam
Daar’s iets in jou oë wat sê jy’s die een

Tagged

You cannot copy content of this page